Die soektog na liefde

Die soektog na liefde

wit in die woestyn
lê die beendere en verweer

die soektog na liefde
het hier geeindig

van koers af

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz