Sal ek jou ooit kan ken Sal ek jou ooit kan ken January 30, 2015 watter geheime skuil daar agter jou donker oe hulle skyn soos die helderste ster aan die hemel maar vertel niks maar ek weet daar skuil n passie hart agter jou oe jou hart wat klop met die ritme van die lewe wat ek kan sien maar wat te ver is Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!