Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie January 30, 2015 die warrelwind wat jou gebring het het stof in my oe gewaai het jou nie mooi gesien nie maar wel gevoel die warrelwind was eers uitgewoed na drie kinders toe voel ek eers die dorings ek het nie geweet wat om te doen Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!