Selfie
ek is mos liefe vir n foto
of tien
en glo sterk dat n mens
moet tande uitpak
herringe en drome word geskei
word deur fotos geskei
as jy n selfie moet neem
het jy n rede
eks oulik ens.
maar vir wie
ou girlfriends NEE
kollegas by die werk NEE
familie NEE hulle stel nie belang
ek delete daar is niks
niks moeilikheid
Leave a Reply
Be the First to Comment!