Boek Boek January 30, 2015 ek het jou geboek toe ons wegkruipertjie gespeel het jy kon al trap der jeugd in sub A gelees het jy het toe al boekgehou van jou uitgawes jy het boekgehou van al my foute ek kon nie verklaar nou lees jy alleen jou boek van foute en wonder Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!