Gebruik jy die regte parfuum Gebruik jy die regte parfuum January 30, 2015 die gitswart hings storm teen die duin af die slanke merrie se lende bewe toe sy hom sien aanstorm sy het vandag DUNE parfuum aangesit hy storm egter verby hy het die JOY parfuum geruik van die wit merrie op die vlakte GEBRUIK JY DIE REGTE PARFUUM Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!