jy is aantreklik vir my
ek is aantreklik vir jou
so het ons besluit
en het saam gedroom
maar toe het hormoon saam begin droom
en eensaam opgefok
tussen jou premstoot drome
en my nagpassie drome
het die prem se wiele vasgeroes
ek het nie geweet van 3 in ONE olie nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!