JY klaaanmekaar

JY klaaanmekaar

omdat ek nie die gras sny nie
omdat ek nie die swembad skoonhou nie
omdat ek nie die hondedrolle optel nie

maar weet jy

ek moet gatkruip by die nuwe baas
ek moet die baas se kak vat
ek moet al die vuilwerk doen
ek moet ook die baas se 120kg
P A
gelukkig hou

EK is nie n klagat nie

maar wragtag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz