Valentyn Hoe kan ek my valentyn met my spoeglek pyl deurboor
Bewend sit die ou man agter die bos en wag
sy blinkgeskuurde pyl gereed in se blinkgevryfde boog
hy kan nie meer alleen bly met sy miljoene nie
hy hou al vir gertruida vir n geruime tyd dop
sy sal pas
geduldig wag hy die ouetehuis se dames is op pad
hy glimlag breed
n hoes bui oorval hom en hy laat los
sy pyl vlieg te hoog
en tref n jong springbok ooitjie
sy weet wat die game behels
en stap na die ou man
Hulle het lank en gelukkig gelewe
en het 15 springbokkies gehad
sommer n hele span
Leave a Reply
Be the First to Comment!