As valenpyl tref…dan sal ek ……
die gelukkigste man in Gauteng wees
maar daar is soveel ander op die jag
maar ek het haar agter volg
haar motor nommer gekry
haar restaurant kaartjie gekry vir r20
maar op valentynsdag het sy alleen in haar motor verbygekom
die pothole wat ek gegrawe het, was reg geplaas
toe haar motor daarin val
was ek dadelik daar
om haar te red
verder is min woorde nodig
die mense se hulle het nog nooit so n groot pot hole gesien nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!