Die vuur wat verteer
sewe dae en sewe nagte
het ons in die vuur getuur
na die dansende tonge
die dans van die liefde
die warm golwe het ons oorspoel
die fynsweet het sout geproe op ons tong
maar ons was gereed vir 14 februarie
soos elke jaar
ons span ons boog
soos elke jaar vantevore
elkeen op sy eie
gaan ons weer score
Leave a Reply
Be the First to Comment!