Hy sit afwagtend en poleer die punte van sy valentyn pyle Hy sit afwagtend en poleer die punte van sy valentyn pyle February 9, 2015 hy het nou n bril gekry en sal die bokkies mooi kan sien hy sien die bokkies aangehuppel kom en span sy boog waarom wil jy my skiet vra die jong bokkie verward gooi hy sy boog neer die bokkie kyk hom in die oe en se ek wag al te lank vir jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!