God se oog God se oog February 10, 2015 kom loer elke dag flou rooi op die horison en bekyk die sondewereld hoe meer hy sien hoe skerper word so oog wegsteek sondes in die nag word skandes in die dag waarom dra so baie donkerbrille Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!