Oopmond soen

Oopmond soen

jy was die dogtertjie
met die geel rokkie

wat gehuppel het oor die gras

ek onthou nog
hoe jy my die oopmond

purity soen gegee het

nou na dertig jare
kry ek net n styflip

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz