Wat van gister Wat van gister February 13, 2015 ek het vergeet wat ek gister gedoen het n gebreekte vrou agtergelaat vier honger kinders wat verskrik agter haar uitloer wanneer hulle my weer met die smartbottel in die hand sien ek het vergeet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!