GOD se bankrekening
wanneer ons gebore word
maak God n inskrywing
nie in rand of sent
maar dit is n genade krediet
ek het n ongeluk gemaak
ek was dronk
ek het my vrou geslaan
ek was dronk
ek het bedrog gepleeg en het
my werk verloor
nog net 30% genade oor
ALLES wat ons ontvang
in hierdie lewe
is net genade
moenie roekeloos wees met
jou genade rekening nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!