Jou lag sal weer reis op die rug van die warmhart wind Jou lag sal weer reis op die rug van die warmhart wind February 17, 2015 die jaar voor is wasig soos die grysmis wat rondsluip die sonneblom van jou jeug swaai heen en weer en glimlag in die warm son jou lag sal weer oor die groen vlaktes weerklink Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!