Ek staar die toekoms in

Ek staar die toekoms in

die spikkel op die horison
kan dit wees
dink sy

hy het het gese vandag
kom hy op sy wit perd

die wind waai die herfs blare
oor die pothole teerpad

weemoedig sing sy n psalm
om haar gees te lig

haar ridder gaan haar nie teleurstel nie
weet sy .

Die spikkel kom nader
ja dit is n wit perd

die wit perd kyk na die blinkswart merrie
en kyk die pothole mis

wat verder gebeur mag ek nie vertel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz