Agter die donker vensters

Agter die donker vensters

die verwaarloosde meisie
met huil oe

het by die stopstraat gestaan
en my gesmeek om haar op te laai

die volgende dag lees ek
veertien jarige meisie

verkrag en vermoor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz