Al die jare wat ek gemis het
Ek het nou eers agtergekom
dat daar nie net three ships is nie
maar dimple ook
dat daar nie net hoe nous is nie
maar ook jaguars
dat daar nie net kwaai vrouens is nie
maar ook sagpraat,sagvat,en warm vrouens
dat n ysblok kan ontdooi
en dat dit somer
in die winter ook kan wees
ek het ook ontdek
dat daar so baie single girls is
maar ek het ook ontdek
dat ek nie meer nog
61 jaar kan lewe
verskoon my nou asb.
Leave a Reply
Be the First to Comment!