Alles begin met koffie Alles begin met koffie May 12, 2011 jy het my genooi vir koffie ek het jou genooi vir koffie ek bring toe koffiebone saam maal ons dit koffie hou jou op en wakker die wakker is so lekker elke aand roer ek nou jou koffie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!