Alles oorbodig is onnodig Alles oorbodig is onnodig May 13, 2011 My snor my trots het gewaai haar mate haar bate het gekrimp my hare my hartsnare is getrim haar magie met n lagie het verdwyn maar onder my belt gaan niks nie smelt sy het nie gewik of geweeg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!