Almal skrik as die wind huil Almal skrik as die wind huil July 6, 2013 en sing die lied van die dood iewers gaan iemand se asem op reis gaan saam met die wind ek tjank onbedaarlik gaan dit nie miskien nou ek wees nie die wind huil verby dankie my GOD Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!