Anderkant die horison woon God

Anderkant die horison woon God

Hier nou
worstel ek met more

gister was eergister se more
nou weet ek more is nie anders nie

die dag is amper hier
die ure worstel ek om

goeie more
se die nuwe dag

en deel die drome uit

dankie ek kan weer lag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz