As die kamerdeur agter ons toeslaan

As die kamerdeur agter ons toeslaan

dan trek die kinders die toilet

sodat hulle die gil en jil
nie moet hoor nie

dit raak nou al afgesaag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz