As die sterre se oe seer is

As die sterre se oe seer is

van al die geflikker

dan glimlag ek
want jy my ster

hoef nie te flikker nie

want ek sien jou

altyd raak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz