as ek kon dan sou ek

as ek kon dan sou ek

Vir elke ou n rooi ferrari gegee het

as ek kon dan sou ek vir elke vrou
n liefman gegee het

as ek kon dan sou ek
vir elke ou n dubbel verdieping
huis met n moerse kroeg en jaQuzzi
gegee het

vir elke vrou n pragbaba gegee het

maar al wat ek mens kan gee is
raad, raad,raad

F die ferra
en gee liefde
vir die ene wat jy(jou) gekies het

dan kan jy n liefman wees
en weet wat vreugde is

skrap die kroeg en bou n
koffiekroegie in die hoek van jou tuin
waar jy en jou liefvrou lekker kan chat

Blikslaer as n vrou so n liefman kan he
dan sing die lovebirds hulle harte uit
en groei die peace in the house buite beheer

maar die wat weet waar sulke vreugde vandaan kom

sal weet dat dit net

van JESUS af kom

JA dit is waar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz