As jy ………
ooit gedink het
dat dit nie met jou kan gebeur
dan maak jy n groot fout
dit kan gebeur
as jy vir n man glimlag
kan jy romanties ontvoer word
blinkoog oor die koppie koffie loer
flapjacks en Bessie konfyt eet
ferris wiel ry en bang vashou
die ys is gebreek ons lek sagte cones
die witwol hasies is tog te oulik
troetel troetel laat ons hulle agter
die wêreld is so n wonderlike plek
as jy nog n sestienjarige meisie is
Leave a Reply
Be the First to Comment!