As jy dit nie oorvertel

As jy dit nie oorvertel

Dan sal niemand weet
van die onrus in Jerusalem

van die gerugte in die strate nie
van die gefluister in die kroee nie

die prostitute het oorvertel
hulle kan enige iets uit n man kry

die mense het baie nuuskierig geraak

oor die man wat wonderwerke verrig
almal het probleme en wil gehelp word

maar wie is hierdie man
wat met n gees van gesag

nederig in die strate van Nasaret stap
en wyshede deel met die om hom

hulle weet nog nie

dit is die Man wat hulle gaan kruisig

dit is JESUS die Nasarener

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz