As jy eens liefgehad het……4212 As jy eens liefgehad het……4212 October 8, 2012 dan kan jy nie afstaan van eie wees nie van die saamwees van die eenwees wat meer kan ek wees jou warmte ontvou my jou liplekker knusdruklyf herinner my aan die tyd toe ek jou liefgehad het …..ek verlang na jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!