As jy genoeg van die warmte van jou hart kan bygooi

As jy genoeg van die warmte van jou hart kan bygooi

dan kan dit anders wees
dan kan ons weer
n nuwe vuur aansteek

as jy genoeg van jou warm hart
kan saamgooi

dan kan ons nog
baie kere braai

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz