Jare lank is jy
n armlengte van my af
jou parfuum kom kuier
luier hier by my
jou lag dring deur
die muur tussen ons
jou oe blink
maar nie vir my
jou man jou man
die een wat jy lief
jou lag jou parfuum
jy bly getrou
maar as jy ja sê
gaan ek nie nee sê
Leave a Reply
Be the First to Comment!