As jy jou lyf wil verkoop dan kan jy nie meer my skêr wees nie

As jy jou lyf wil verkoop dan kan jy nie meer my skêr wees nie

al spandeer jy ure
by die naaimasjien

kan jy nie genoeg verdien

kom wees my skêr
en sny die lappe mooi

ek sal die naaiwerk doen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz