As jy my agter die wit tralies hou As jy my agter die wit tralies hou May 13, 2011 bly ek beperk ingeperk ek kan nie groei nie soos jou roosbome ek sal altyd uitgelaat bly jy sal geen plesier vind in my ek wil jou wilde loot wees wild en vry vir jou plesier Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!