As jy verlief is As jy verlief is March 11, 2011 word dae langer die nagte korter die wolke witter die reenboog helder die lug blouer maar as jy eers getroud is dan word die nagte langer en die dae korter vegtyd langer lieftyd korter moenie dat verlief trou nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!