As ons net nie gister saambring nie

As ons net nie gister saambring nie

my verkeerd was te veel
maar nou het ek jou gevind

my gister
het môre geword

'n toekoms vir ons

as ons net nie
gisters saambring nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz