asseblief God…hy gaan vanaand nie ophou slaan nie

asseblief God…hy gaan vanaand nie ophou slaan nie

met een toegeswelde oog
probeer sy die houe ontwyk

sy gil toe sy hak
haar vinger breek

ek bly in die woonstel langsaan
en kan nie meer luister nie

woedend klop ek aan die deur
toe hy die bottel lig

skiet ek hom
sy spring beskermend voor hom in

daar is dinge
wat ek nie verstaan nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz