Bang

Bang

die duiwel klop weer aan die deur
ek is bang

die duiwel klop weer
ek bring vrugte
mangoes, grenadillas en litchies

alles eksoties se hy

die duiwel klop weer

ek hou van mangoes,litchies en nog meer …

ek maak die deur oop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz