Begrawe my diep Begrawe my diep April 4, 2011 In jou gedagtes sodat my brandende liefde nie weer sal vulkaan en jou verswelg begrawe my diep sodat ek jou nie kan roep nie want ons albei weet dat ons nie mag opstaan uit die graf van ons liefde nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!