BERG is MOERIG

BERG is MOERIG

ek het twee engelse gedigte geplaas, aangesien dit ware gebeurtenisse was wou ek dit graag deel , een ou het my gevra of ek gerook is , gelukkig het ek nog nooit teerpad gelek nie .ek sal hulle nou maar vertaal in afr en wanneer rough reg is dit daar plaas . ek het toe twee gedigte in italiaans en frans vertaal ek vertrou die lesers gaan hiervan hou , n nuwe wereld het nou oopgegaan watter pragtige tale , en dan is daar nog ons 9 ander amptelike tale ook, baie skrywers mix ek het seker te veel ge mix !met die nuwe venster oop gaan dit beslis my veld verbreed asook my leserskring . groete aan almal . BERG

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz