Bladsy 710 in die kruisboek die LIEFDE vertel
as jy dit gelees het sal jy
die liefde verstaan
op my bed in die nag
het ek gesoek na hom
wat ek liefhet
ek het na jou tuin gekom
my beminde
ek eet jou lekker vars heuning
ek drink my wyn en jou melk
ken jy die vrou wat jou liefhet
ken jy die man wat jou liefhet
of hardloop jy rond met n boog
op soek na n
valenpyn
Leave a Reply
Be the First to Comment!