Bliksemse valenpyl Bliksemse valenpyl February 14, 2011 My pyle vlieg links my pyle vlieg regs maar n doodskoot kry ek nie die dag is amper verby ek blinddoek my nie kieskeurig en met my tweeloop pylgeweer skiet ek die bondel in Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!