Bly tjoepstil oor dat ek en jy probeer het Bly tjoepstil oor dat ek en jy probeer het March 26, 2014 dat ons dit toe uiteindelik reggekry het om mekaar te bed dit was vleislus gewees besef ons nou die tafel is leeg daar is geen gereg meer oor nie moet asseblief nie die wêreld vertel nie bly tjoepstil Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!