Boat on the river

Boat on the river

Is een van my gunstelinge

maar hier in die woestyn
moet ek kameel ry

my spore agterlaat

ek hoor die geruis
van die bergstroom

maar dit is slegs die geruis
van my bloedstroom

wanneer ek aan jou dink

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz