Cabernet op die stoep

Cabernet op die stoep

stil sit ons en peins
lig die glase op mekaar

en kyk na die oranje maan
wat kaalskaam oor die horison loer

net haar nagkebaai aan
deurskynend sag haar kleed

sy wag deur die nag
mars was op n ander baan

teleurgesteld duik sy

in die wes oseaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz