3447….Dit is FUN op WOES
Ons skryf Afrikaans ons dig Afrikaans ons kwaad Afrikaans ons swets Afrikaans ons gebruik nuwe woorde ons stof ou woorde af ons doen dit omdat dit pret is om in Afrikaans te draai te swaai te waai is pret ons veg nie ons sleg nie ons aanspoor die babas van ons taal vet en gevoed …
3431….Lustig
sit ek voor die vuur terwyl die reenwind huil en lees van lenige Lena se manewales ek lees van Robelle se honne en haar liefde ek lees van Anemos se eensame woestyn van Moonriver se Paris toring en al where my heart is young and gay van Rudi se reuse geelvis te swaar om hoog …