3302…Wat het van jou mooi geboude lyf geword
toe ons liefde nog jonk was het jy bruin gepronk jy was goed gevorm en houtskool warm toe kom die winterjare wat toe kouer word jou pronklyf het bleek en sag geword in middeljare maar jou hart het warm gebly jou oog nog sag dit alles net vir my Liked it? Share it please …
3301…Ek stuur vir jou my digtershart
wat altyd luister wat altyd begryp wat altyd weet wat altyd ken verstaan wat jy skryf die vrou in jou wat hyg wat traan wat lag wat treur wat verstaan die hart wat verstaan waarom vrou se hart so baie kere spons sag kan word Liked it? Share it please …
3299…Windkind stormwind (vir Rools en Anemos)
Toe ek die laaste sandkorrel uit my oë vee toe staan jy daar uitgevat en netjies gedress op die wind se vlerke het jy gereis ure lank het ons in die sandput gespeel gelag en gehuil van geheime gefaal hartseer gedeel ‘n mens band gevorm wat daar sal wees totdat die laaste korrel van die …
3298…Fortuin vertel
Die plooie in my hand vertel die waarheid die een tussen my vingers deur dis waar ek haar deur my vingers laat glip het die een hier teen my pols af dit is my probeer nie opgee plooi solank ek aanhou klim gebeur die lewe die plooie op die vingers vertel van vasvat die kringe …
3297…It’s awesome not to be lonesome
noudat jy hier is vervaag die alleen dae it’s awesome not to be lonesome Liked it? Share it please …