3276…Let the people decide
So is dit nou maar in ons demokratiese land as jy nie daarvan hou nie vat jou goed en trek anders moet jy aanpas anders moet jy inpas anders is jy nie in tel nie as jou vinne te kort is dan kan jy nie teen die stroom swem nie dit is die wet van …
3268…Ek haat hierdie plek, daarom kom ek nie hier nie
my hande bewe sweet drup van my voorkop ek haat hierdie plek daarom kom ek nie hier nie omdat ek nie hier kom nie daarom is ek hier die blink boor sis soos ‘n slang hulle kon net drie van my voortande red ek lag nou toebek Liked it? Share it please …