3266…Ooievaar stories
hy sit en staar na sneeubedekte berge sy bek krom van al die babas dra twee nekwerwels het al geskuif sy oog traan hy dink aan sy jong dae aan die baie werk om vir die ooievaartjies te kon sorg die kompetisie was straf hy het troues bygewoon om die adresse te kry nege maande …
3265…Jy het jou gat opgeruk
ek het my sekretaresse gedruk terwyl jy die stoorman omhels jy dink ek is dronk sy boeppens druk seker lekker teen jou heup ek weet hy’s suiplap dis maar goed so jy weet nie dat ek weet my sekretaresse is ‘n nimfomaaan nie Liked it? Share it please …
3261…Het jy ‘n kaartjie Soccercity of Orlando
opgewonde, afwagtend dis begintyd die vlae wapper ons besef ons is Suid-Afrika saamgegooi sonder keuse ons kan saamstaan as ons wil agter die wereld beker soccer ons hierdie keer ons groet mekaar by robot by die venster wapper Suid-Afrika vlag Bafana Bafana is ons span hoe moeilik ookal Afrikaner sterf nie uit nie eer jou …
3258…Kwaad vrou
ek het genoeg gehad ek voel soos half gebruikte kakapapier almal trek my deur hul gatte gebruik net en gooi dan weg ek is ma, ousie tuinjong, bedmaat gebruikgoed jy gebruik my net as jy nie iewers anders kan regkom nie jy is hero van die dronkgatte net omdat jy betaal van nou af sal …