3255…die blind date
tog so aantreklik is hy en so sjarmant ‘n top restaurant en die beste wyn ligkop word sy en wonder waarom oopgespalk skrik sy wakker van die ritmiese gestamp sy oe verstar sy moes nie wakker word sy voel die warm teen haar bene ‘n orgasmiese gil weerklink dit is oor wat het sy nou …
3253…Asseblief Asseblief
vra sy vir die soveelste keer haar klere vol stof haar gesig gekrap sy het bloed aan haar hande sy sien die weerkaatsing van haar eie gesig in die donker water hy het dit vinnig toegemaak toe sy aangestap kom veilig is hy agter sy donkerruit haar motor het gerol en le tussen die bome …
3249…Ongemaklik stil
sit ons oorkant mekaar die flikkerende kersvlam die enigste fokuspunt die oë vermy koud en onpersoonlik het hulle niks te sê dit wat hier begin het 10 jaar gelede is weg die kers het toe warm geflikker verwagting was in die lug die goue glans die strelende hande die cabernet die keurige ete die hormoon …
3248…Die verkeerd van die verlede
bly by ons die ink het droog geword die gedagte vervaag die inkstrepe blad verbrand maak seker vandag se woorde val sag op jou maat se ore die mooi wat jy in haar siel skrywe sal nooit vergaan nie nooit is lewenslank Liked it? Share it please …